Digitale verslawing het 'n groter impak op jou kinders as wat jy dink

Loading player...
Dr. Anke de Beer is 'n gerespekteerde spreker, navorser, konsultant en skrywer oor die dringende kwessies van tegnologie en die verwoestende gevolge daarvan vir die mensdom. Sy gebruik haar uitgebreide akademiese kennis en ervaring in die beradingskamer om mense bewus te maak van die gevare van tegnologie en sy lei hulle in die gebruik van digitale media. Sy het saam met skoolorganisasies, kerke en wetstoepassing gewerk. Dr. de Beer het 'n tweede PhD in Interdissiplinêre studies voltooi en is in 2024 as Medeprofessor in Christelike Berading aangestel. Sy bedryf 'n privaat beradingspraktyk en beraad ouers, leiers, pastore, onderwysers en jongmense landwyd terwyl sy haar navorsing en skryfwerk voortsit. Die onderwerp van digitale verslawing is haar passie en die fokus van haar navorsing en bediening.

Dr Anke de Beer sluit aan by Pulane Nel-Sekepe om oor hierdie "Digitale Dilemma" te gesels.
8 Dec 2025 English South Africa Health & Fitness · Health & Fitness

Other recent episodes

Het jou uiterlike styl 'n impak op jou innerlike gemoed?

Beslis ja! Elzaan van der Merwe gesels met Pulane Nel-Sekepe oor hoe die klere wat jy dra jou kan maak goed voel, of sleg voel, en dit het 'n groot impak op jou gemoed vir elke dag. Sy verduidelik wat is die verskil tussen mode en styl, en hoe jy…
27 May 9 min

Watse geheime van jou lyf is sigbaar in jou bloed?

Pulane gesels met Marna Albertyn oor “Live Blood Analyses” en wat hulle alles in jou bloed kan raaksien. Is jou onverklaarbare moegheid of algehele lam-en-tam gevoel iets waarop jy sukkel om antwoorde te kry? Jy was al by meer as een dokter, en dit voel steeds nie of julle agter…
21 Apr 8 min

Het jou limfstelsel dreinering nodig?

Health is Wealth. Excercise, healthy diets and regular movement are about far more than looking good. It's about feeling good, maybe not immediately, but tomorrow and everyday thereafter. Wellness Wednesdays explores all the ways you can priorotise your health to be able to live a happier, fuller and healthier life.
8 Apr 7 min

Verloor jy gewig of vet? Daar is n verskil.

Philip Hattingh sluit aan by Pulane Nel-Sekepe op Wellness Wednesdays om ons meer te vertel oor die ketogeniese dieet. Vetverlies is meer kompleks as wat dit lyk en so ook die liggaam se reaksie op sekere kosse. Philip deel meer oor hoe om effektief te eet vir die behoeftes van…
28 Jan 12 min