Onwettige jag met honde en verskeie wette word oortree daarmee

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Isabel Kruger, veiligheidsverteenwoordiger en veediefstalspesialis by Vrystaat Landbou oor die onwettige jag van honde en die wette wat daarmee oortree word.
8 Dec 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min