Lan3 se twee gebede

Loading player...
Johann Els gesels met Lan3 (volle naam Elandri Hulme) oor haar nuwe liedjie Twee Gebede. Sy is ‘n nuwe kunstenaar vir ons so dit is altyd lekker om die mense van naderby te leer ken.
2 Dec 2025 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: Kwaadword is nie vir jou nie

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Kwaadword is nie vir jou nie” uit Prediker 7:9.
14 Jan 9AM 3 min

Jannie Pelser - Nuusinsig

Ons het Jannie Pelser volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure en oor hoe om 2026 te benader.
13 Jan 10AM 5 min

Ds Janlu Kuyler: Paulus se vrymoedigheid

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek is uit Handelinge 9 oor Paulus se vrymoedigheid.
11 Dec 2025 10AM 5 min

Kalaharistories: Lewenspoeding

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Lewenspoeding…
11 Dec 2025 10AM 7 min