Daar is onlangs 'n nuwe landbougraad bekend gestel by i3A

Loading player...
Daar is onlangs 'n nuwe landbougraad bekend gestel by i3A of die Internasionale Landbou Akademie vir Afrika. Isabel van Tonder gesels met Johann Stassen, Uitvoerende bestuurder van i3A oor die kursus.
1 Dec 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min