Toyota SA is betrokke by die Jongboer van die jaar kompetisie

Loading player...
Toyota SA was die hoofborg tydens die onlangse aanwysing van die Jongboer van die Jaar kompetisie. Isabel van Tonder gesels met Riaan Esterhuizen,Senior bestuurder: Korporatiewe sake by Toyota SA, oor hoekom hulle betrokke geraak het by dié kompetisie.
1 Dec 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min