Somertyd is sinoniem met slangtyd!

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Johan Marais, hoof van die Afrika slangbyt instituut oor slange, behandeling, voorkoming van byte en boererate.
25 Nov 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min