Met die Here se hulp kan ons weer opstaan

Loading player...
๐’๐ฎ๐ข๐-๐€๐Ÿ๐ซ๐ข๐ค๐š ๐ค๐ž๐ง ๐ก๐จ๐ฆ ๐š๐ฌ โ€™๐ง ๐ก๐ž๐ฅ๐. Vandag leer ons hom ken as โ€™n pa wat deur diep seer gegaan het. ๐—๐—ฎ๐—ป๐—ป๐—ถ๐—ฒ ๐—ฑ๐˜‚ ๐—ฃ๐—น๐—ฒ๐˜€๐˜€๐—ถ๐˜€ het al vele gevegte vir die Bokke gewen, maar saam met sy vrou ๐—ฅ๐—ผ๐—ป๐—ฒ๐—น, veg hulle nou die stil stryd van verlies. Na die tragiese verdrinking van klein Jan-Nataniรซl, deel hulle hoe hul swembad verander het van โ€™n plek van pyn na โ€™n "heilige plek" waar God se Genade elke dag lei. Luister nou na die potgooi met gasvrou, ๐— ๐—ฎ๐—ฑ๐—ฒ๐—น๐—ฒ๐—ถ๐—ป๐—ฒ ๐—ฉ๐—ฒ๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ฟ op ๐ƒ๐ข๐ž ๐‚๐ก๐ซ๐ข๐ฌ๐ญ๐ž๐ง ๐‘๐ž๐ข๐ฌ vir โ€™n gesprek wat jou diep sal raak.
21 Nov 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Religion & Spirituality

Other recent episodes

Skyn helder!

Luisteraars wat in Maart na Madeleine se onderhoud met Mev. SA semi-finalis, Andrea Raaths-Duartรฉ se onderhoud oor haar grondpad-na-kroon-ervaring geluister het, sal bly wees om te hoor dat sy deurgedring het na die finalisrondte in vanjaar se kompetisie. Madeleine gesels weer met haar om te hoor hoe sy die platformโ€ฆ
21 Aug 28 min

Sy wonderlike skepping

Madeleine gesels met Mias van Jaarsveld, die besturende redakteur van CARE FOR AFRICA: Witnesses of Earthkeeping and Ecological Justice. Hierdie publikasie was vanjaar die wenner van die Andrew Murray-Desmond Tutu Prys. Sy gesels ook met Fay van Eeden, โ€™n dominee by NG Kerk Stellastraat in Pretoria, oor haar artikel watโ€ฆ
14 Aug 1 hr 04 min

Vrou van God

Augustus is vrouemaand, en Madeleine gesels met vier dames wat voltyds by bediening betrokke is. Wat is die eienskappe van โ€™n vrou van God, en watter unieke rol speel ons as Christenvroue in God se koninkryk? Jozine Botha, dr. Ronell Bezuidenhout, Laetitia Butler en Sonja Goldberg deel hulle getuienisse, wysheidโ€ฆ
7 Aug 1 hr 31 min

Die Bybel vir almal

Daar is โ€™n ongelooflike maklike manier om betrokke te raak by die vertaling van Bybels, en dit is deur โ€™n beker koffie te drink! Coffee the Bible is โ€™n inisiatief van Woord vir die Wรชreld, of beter bekend as The Word For The World Bible Translators. Madeleine gesels met eenโ€ฆ
31 Jul 1 hr 10 min

Die toekoms in ons hande

Madeleine gesels met Wikus v.d. Walt van 25:40 โ€“ โ€™n organisasie wat uitreik na die wees en weerlose jeug in die Oos-Kaap. Sy verwelkom ook vir pastoor Stephen Lamprecht in die ateljee. Hy en sy vrou, Sharon, is die stigters van Hopelands โ€“ โ€™n tuiste vir verlate en weerlose babas,โ€ฆ
24 Jul 1 hr 20 min