Sappi maak nie net papier nie, hulle is betrokke in die vervaardiging van byna elke item in jou huis

Loading player...
Sappi is sinoniem met papier, of so dink ons almal. Sappi is egter voorlopers in die bedryf en is betrokke in die vervaardiging van byna elke item in die huishouding. Isabel van Tonder gesels met Andre Oberholzer, Groephoof Korporatiewe sake by Sappi, oor hulle produkte.
23 Nov 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min