Herman Fouche, navorser oor turksvyverbouiing gesels oor die vrug se gebruike

Loading player...
Na aanleiding van die "turksvyplant na biobrandstof" navorsingstasie wat onlangs geopen het net buite Bloemfontein, gesels Isabel van Tonder met Herman Fouche, navorser oor turksvyverbouiing en die gebruike daarvan.
17 Nov 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min