John Melville en Dawie Killian van OVK gesels oor bloutong en die nuutste wolmarkverslag

Loading player...
John Melville van OVK gesels oor bloutong en die inenting en immuniseringskedules daarvoor. Dawie Killian, ook van OVK, lewer die nuutste wolverslag.
13 Nov 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min