Ontmoet Suid-Afrika se sterkste 16-jarige vrou

Loading player...
Veané Nel is 'n 16-jarige Strongman-atleet van Rustenburg wat tans Hoërskool Bergsig Akademie bywoon. Nel het op Breakfast with Martin Bester gekuier om meer te deel oor haar passie en wat dit vat om een van Suid-Afrika se sterkste vroue te wees.
11 Nov 2025 1AM English South Africa News Commentary · Entertainment News

Other recent episodes