Oliebome, kankerroos en boeterbos is toenemende probleemplante op plase, deel 2

Loading player...
In deel 2 van die gesprek oor probleem en indringerplante, gesels Prof Charlie Reinhardt van die Universiteit Pretoria, verder oor oliebome, kankerroos en boetebos.
9 Nov 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min