Amaria Pietersen, bestuurder by Ramsem gesels oor hul rol by die kameelperdnavorsingstasie

Loading player...
Met die onlangse opening van die eerste kameelperdnavorsingstasie ter wereld, net buite Bloemfontein, gesels Isabel van Tonder met Amaria Pietersen, bestuurder by Ramsem, oor hulle rol by die reproduksie afdeling van die stasie.
3 Nov 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min