Dr Faffa Malan, welbekende veearts gesels oor dieregesondheid en biosekuriteit

Loading player...
Tydens die onlangse Stamboek Trailblazer geleentheid het Isabel van Tonder gesels met Dr Faffa Malan, welbekende veearts, oor dieregesondheid en biosekuriteit.
3 Nov 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min