Ons gesels oor die krag van gebed, wat dit beteken om in Jesus se Naam te bid, dat ons nie moet moed opgee nie, waarom God soms nee sê, die opdrag wat ons het om vir mekaar te bid, en hoe ons behoort te bid.
In vandag se uitsending van Die Christen Reis, gesels Madeleine en geliefde outeur, Elize Parker, oor die mense op jou pad, en hoe gesonde verhoudings behoort te lyk. Elize vertel ons meer oor haar skryfloopbaan, en gee ons ’n kykie agter die gordyn as Troostante vir Huisgenoot se destydse Liewe…
𝐒𝐮𝐢𝐝-𝐀𝐟𝐫𝐢𝐤𝐚 𝐤𝐞𝐧 𝐡𝐨𝐦 𝐚𝐬 ’𝐧 𝐡𝐞𝐥𝐝. Vandag leer ons hom ken as ’n pa wat deur diep seer gegaan het. 𝗝𝗮𝗻𝗻𝗶𝗲 𝗱𝘂 𝗣𝗹𝗲𝘀𝘀𝗶𝘀 het al vele gevegte vir die Bokke gewen, maar saam met sy vrou 𝗥𝗼𝗻𝗲𝗹, veg hulle nou die stil stryd van verlies. Na die tragiese verdrinking van…
Ons lewe deur die Gees, daarom moet die Gees ook ons leefstyl bepaal - Gal. 5:25 Hoe lyk ’n leefstyl wat deur die Heilige Gees bepaal word? Ons gesels oor waarom Jesus die Heilige Gees gestuur het, hoe jy die Vrug van die Gees prakties kan uitleef, en die verskillende…
Vandag se gas, Juliana Liut, ’n toegewyde eggenoot, ma en onderwyseres en ’n passie om vroue te ondersteun wat deur die pyn van miskraam, stilgeboorte of babasterftes gaan, kom vertel haar storie. Na vier hartverskeurende miskrame het Juliana self deur die donker vallei van rou gestap – maar dit was…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.