Die Kragtige Woord van God

Loading player...
Die kragtige Woord van God. Dr. Gerrie v Deventer deel sy insig en kragtige getuienis oor die rol van God se Woord in sy lewe.

Kom luister saam na getuienisse wat luisteraars oor hulle spesiale Skrifgedeeltes gedeel het
24 Oct 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Religion & Spirituality

Other recent episodes

2026 - 'n Christus-Jaar

Mag 2026 die jaar wees waarin jou geloof berge skuif, en jou toewyding aan God ’n honderdvoudige oes oplewer. Mag dit jou Christusjaar wees. Theuns Blom is 'n ervare pastoor, leraar, berader en dissipelmaker met meer as vier dekades se bedieningservaring. Hy deel inligting rondom die in-diepte Bybelstudie wat hy…
2 Jan 1 hr 17 min

Familie Tyd

Ons is in die middel van die feesseisoen, wat beteken dat ons heelwat meer tyd as gewoonlik saam met familie spandeer. Dit is vir die meeste mense ’n wonderlike tyd waarin nuwe herinneringe gemaak word. Maar vir baie is dit ook ’n moeilike tyd waarna hulle baie opsien en net…
26 Dec 2025 1 hr 02 min

Kersfees as Christusfees

Ons gesels vandag oor Kersfees as Christusfees. Jacqueline Schmahl lees haar kortverhaal, Die Kersparty, uit Stories vir die Siel voor, en Kristel Loots het spesiaal vir ons ’n pragtige stuk geskryf – soos wat net sý kan.
19 Dec 2025 1 hr 05 min

Die krag van gebed

Ons gesels oor die krag van gebed, wat dit beteken om in Jesus se Naam te bid, dat ons nie moet moed opgee nie, waarom God soms nee sê, die opdrag wat ons het om vir mekaar te bid, en hoe ons behoort te bid.
12 Dec 2025 1 hr 11 min

Die mense op jou pad

In vandag se uitsending van Die Christen Reis, gesels Madeleine en geliefde outeur, Elize Parker, oor die mense op jou pad, en hoe gesonde verhoudings behoort te lyk. Elize vertel ons meer oor haar skryfloopbaan, en gee ons ’n kykie agter die gordyn as Troostante vir Huisgenoot se destydse Liewe…
5 Dec 2025 1 hr 14 min