Kreatiewe vernietiging: Waarom innovasie ’n sterk IP-strategie vereis

Loading player...
Kreatiewe vernietiging is die enjinkamer van ekonomiese groei, soos bewys deur die werk van die onlangse Nobelprys-wenners in Ekonomie, Joel Mokyr, Philippe Aghion en Peter Howitt. Tog, vir entrepreneurs en besigheidsleiers is dit noodsaaklik om ’n sterk intellektuele eiendom- en marktoegangstrategie te ontwikkel om te oorleef in ’n era waar die tempo van innovasie versnel en gister se wenners vinnig uitgewis word. Dr. Gerard Verhoef, konsultant-prokureur by Barnard Inc, vertel meer op die OFM Sakeuur.
30 Oct 2025 4AM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Navigating labour law compliance with Labournet

Staying on top of South Africa’s evolving labour legislation and the many compliance requirements that come with it, can be a challenge for business owners. Fortunately, expert guidance is available. Stephné Louwrens, Labour Law Manager at Labournet, joins the OFM Business Hour to unpack some of the latest labour law…
10 Mar 1AM 6 min