Die vermoë om God se stem te hoor EN te gehoorsaam

Loading player...
Wat 'n motiverende getuienis van 'n huwelik gered kon word.
27 Oct 2025 English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Huwelikseer gebeur nie net sommer nie.

Baie klein dingetjies kan jou huwelik so seermaak dat jy voel jy moet skei. Die goeie nuus is daar is regtig antwoorde uit God se woord vir al jou uitdagings. Toets jouself of jy bydra to die vreugde of seer in jul verhouding.
12 Jan 1 hr 27 min

Hoe beskerm jy jou huwelik

Ons gee praktiese raad om in plek te hou. Daaglikse keuses is nodig om jou verbond te beskerm en as nalatingskap vir die volgende generasie te gee.
8 Dec 2025 1 hr 28 min