Die Trekkerfees is onlangs in Bloemfontein gehou en daar word klem gele op bewaring

Loading player...
Die Trekkerfees is onlangs in Bloemfontein gehou en Isabel van Tonder gesels met Christo Pieterse, Jaco Wentzel en MC Heunis wat deel was van hierdie fees.
29 Oct 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min