Diederik Lotter, 'n jong boer en hoofseun vertel glo in goeie tydsbestuur

Loading player...
'n Jong boer van Bloemfontein wat 'n suksesvolle boerdery bedryf en ook as hoofseun gekies is van Hoerskool President Steyn. Isabel van Tonder gesels met Diederik Lotter oor hoe hy balans vind om altwee te doen.
29 Oct 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min