Vrystaat Landbou het onlangs 'n aanbieding gegee by die Lesotho grens

Loading player...
Vrystaat Landbou het onlangs 'n aanbieding gegee by die Lesotho grens, tydens die nasionale raad van provinsies se besoek. Isabel van Tonder gesels met Dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis van Vrystaat Landbou, oor hulle versoeke aan die raad in die vergadering.
28 Oct 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min