Anri Coetzee, onderwyseres aan Hendrik Potgieter Landbouskool gesels oor die skool se prestasies

Loading player...
Die Hendrik Potgieter Landbouskool in Reddersburg word beskryf as die skool met die beste skaapskeerders in die land. Isabel van Tonder wou by Anri Coetzee, onderwyseres van die skool, meer weet oor die prestasies.
26 Oct 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min