Lize-Marie Coetzee van Goudveld Hoerskool gesels oor die skool se nuwe landbouvakke

Loading player...
Goudveld Hoerskool in Welkom het nuwe landbou afdelings in hulle landboustudie sillabus begin. Isabel van Tonder gesels met Lize-Marie Coetzee, onderwyseres van die skool oor die nuwe landbou vakke.
22 Oct 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min