Anchor of Hope plaas waardigheid op die gemeenskap deur hul hernuwingsprojek

Loading player...
Boeta Swart kuier weer op At Lunch saam Pulane Nel-Sekepe om te vertel waarmee Anchor of Hope tans besig is.
22 Oct 2025 Afrikaans South Africa Non-Profit · Non-Profit

Other recent episodes

'n Nuwe Jaar by Anchor of Hope

Anchor of Hope is op 23 Maart 2009 gestig en is 'n niewinsgewende sambreelorganisasie wat uit sewe verskillende afdelings bestaan, elk gefokus op sy eie veld in die gemeenskap van Bloemfontein. Boeta Swart kuier op At Lunch saam Pulane Nel-Sekepe om oor hul 2026 planne te gesels.
26 Jan 4 min