Veediefstalsyfers bly 'n sensitiewe onderwerp, Isabel Kruger verduidelik hoe dit werk

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Isabel Kruger, Veiligheidsverteenwoordiger en spesialis op die gebied van Veediefstal by Vrystaat Landbou oor die sensitiewe onderwerp van veediefstalsyfers en die waarde van die vee regoor Suid-Afrika.
20 Oct 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min