Poerie van Rooyen van La Cat Simmentalers gesels oor sy wen inskrywing in die Interras kampioenskappe tydens NAMPO Alfa.

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Poerie van Rooyen van La Cat Simmentalers oor sy wen-inskrywing vir die Interras kompetisie, manlike diere wat gekroon is as "King of Expo".
18 Oct 2025 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min