John Melville van OVK gesels oor die sny van sterte en kastrasie van lammers

Loading player...
Johan Gunter gesels met John Melville van OVK oor die sny van sterte en kastrasie van lammers. Dawie Killian van OVK gesels oor die wolmark.
16 Oct 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min