Suzanne Crozier smul mos

Loading player...
Suzanne Crozier is Vrouekeur-koskrywer & -stilis, Galliova “Opkomende Koskrywer van die Jaar” 2017, TV-sjef, kosliefhebber, wynliefhebber en reisiger.
Sy is ook die begaafde Shef wat elke Dinsdag vir ons die heerlike Suid Afrikaanse resepte gee, en ons wil haar daarom graag van naderby leer ken.
14 Oct 2025 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Vivienne Heath - I give everything and everyone to you

Vivienne Heath from Litenuf is blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “I give everything and everyone to You, Lord Jesus.”
19 Aug 11AM 3 min

Ds Janlu Kuyler - Paulus beroep hom op die waarheid

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 25 waar Paulus hom beroep op die waarheid.
18 Aug 10AM 6 min