Mevrou pluk plesier uit plastiek plante

Loading player...
Die lente is hier en Mevrou meen daar is geen meer verskoning vir ’n huis sonder groen plante nie, selfs as van dié plastiek is. Die Mevrouens bieg dat hulle nou kunsmatige plante in potte het regoor die huis. Ja, dit voel nie reg nie, maar wat moet mens doen as jy nie groen vingers het nie? Gerda de Sousa en Dianne Broodryk oorweeg nou ook om wat hulle noem – plastiek gras - neer te lê sodat hulle eens en vir altyd die stryd kan wen om ’n lekker strook groen buite die huis te kan hê ……
6 Oct 2025 Afrikaans South Africa Comedy · Personal Journals

Other recent episodes

40 is Fabulous II

Mevrou mag haar jare goed dra: jonk van gees en van vlees. Wat die geheim agter haar ware ouderdom egter verklap, is die plooie wat tussen haar oë vasklou, selfs wanneer sy nie eers kwaad is nie. Dianne Broodryk gaan oor tot aksie en maak ’n afspraak om Gerda de…
25 May 20 min

40 is Fabulous I

Mei 2026 is die maand waarin Jacaranda FM haar 40ste verjaarsdag vier. Aangesien hierdie radiostasie 'n groot deel van albei hulle lewens is, het Gerda de Sousa en Dianne Broodryk besluit om dit te vier op die beste manier wat hulle kan – deur hulde te bring aan hulle veertigs…
18 May 27 min

Mevrou vier die veertigs

Mevrou Mevrou is terug met ’n spesiale mini-reeks om Jacaranda FM se 40ste verjaarsdag te vier. In egte Mevrou styl, wonder Gerda de Sousa en Dianne Broodryk nie net hoe veertig deesdae lyk nie - hulle gaan ook oor tot aksie. Die Mevrouers lag, kla, knyp die oë toe, vra…
15 May 1 min

Mevrou onthul hoe 2025 moontlik haar lewe gered het

Mevrou kyk terug op die jaar wat was, en al die kere wat dit gevoel het of daar ’n slang was wat reg gelê het om te pik. Dié jaar was egter nie net een van weg hardloop van slange nie, Mevrou het ook ’n paar goeie lesse geleer en…
14 Dec 2025 24 min

Mevrou beplan ‘n Desember partytjie om wraak te neem teen die bure

Mevrou is hierdie Fees Seisoen by die huis, en is besig met ’n plan vir ’n groot Desember swembad partytjie. Gerda de Sousa en Dianne Broodryk het agter gekom hulle het tussen die twee van hulle ’n rook masjien en ’n disko bal wat hulle nou wil inspan vir ’n…
1 Dec 2025 19 min