John Melville van OVK gesels oor skeertyd en Dawie Killian oor die wolmark

Loading player...
Johan Gunter gesels met John Melville van OVK oor skeertyd en kraaldissipline en dan is dit ook tyd vir Dawie Killian van OVK met die nuutste in die wolmark.
2 Oct 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min