NAMPO Alfa 2025 eersdaags buite Bothaville

Loading player...
Dis eersdaags weer tyd vir NAMPO Alfa wat plaasvind op NAMPO Park, net buite Bothaville. Isabel van Tonder gesels met Albert Loubser, organiseerder Lewende Hawe oor die skou.
1 Oct 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min