Isabel Kruger,Veiligheidsverteenwoordiger en spesialis op Veediefstal gee terugvoering oor 'n onlangse vergadering

Loading player...
Die kwartaallikse vergadering van die Vrystaat Provinsiale Veediefstalforum het onlangs plaasgevind. Isabel van Tonder gesels met Isabel Kruger, veiligheidsverteenwoordiger en spesialis op veediefstal en ook Voorsitter van die forum oor die vergadering.
29 Sep 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min