Predasiebestuur is 'n emosionele onderwerp wat 'n fyn balans verg tussen natuur en die mens

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Dr Nico Avenant, Senior Spesialis Wetenskaplike Nasionale Museum in Bloemfontein, ook Departmentshoof van die Soogdierdepartment en navorsingsgenoot by die sentrum vir omgewingsbestuur by die Vrystaat Universiteit oor Predasiebestuur.
29 Sep 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min