PD Cilliers, Voorsitter van die Dieregesonheidsforum in die Vrystaat gesels oor bek-en-klouseer

Loading player...
Johan Gunter gesels met PD Cilliers, Voorsitter van die Dieregesondheidsforum in die Vrystaat oor die aantal bevestigde bek-en-klouseer gevalle asook oor wild en hulle kwesbaarheid vir dié siekte.
28 Sep 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min