Die reenseisoen breek aan en tesame daarmee ook brommer aanvalle op jou skape

Loading player...
Johan Gunter gesels met John Melville oor die komende reenseisoen en ook die lastige aanvalle van brommers op skape.
25 Sep 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min