Sakegemeenskap van Lichtenburg skepties oor die regering se ingryping in Ditsobotla Munisipaliteit

Loading player...
Die sakegemeenskap van Lichtenburg is uiters skepties oor die regering se ingryping in die Ditsobotla plaaslike munisipaliteit. Die Noordwes dorp is al meer as 'n dekade lank onder provinsiale administrasie volgens Chris Breedt, Voorsitter van die Lichtenburg sakekamer.
24 Sep 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min