Dr Marlene Louw het onlangs die leisels geneem by die Varkprodusente organisasie

Loading player...
Dr Marlene Louw het onlangs die leisels as die Hoof-uitvoerende beampte van die Suid-Afrikaanse Varkprodusente organisasie geneem. OFM se Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, het met haar gesels.
24 Sep 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min