Braai is deesdae 'n duur liefde vir Suid-Afrikaners, vleis is die groot sondebok

Loading player...
Om te braai is baie Suid-Afrikaners se mees geliefde tydverdryf maar dit word al hoe duurder met vleis as die groot sondebok. Johann Biermann, skepper van die "Braai Indeks" gesels oor hierdie duur SA liefde.
23 Sep 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min