Corné Botha gesels oor skoue en toekoms van landbou

Loading player...
Johan Gunter gesels met Corné Botha, president van die George Landbouskou oor dié skou, jeugskoue en hoe hy die toekoms van landbou in Suid-Afrika sien.
22 Sep 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min