Die Provinsiale Veediefstalforum het onlangs vergadering gehou

Loading player...
Die Provinsiale Veediefstalforum het onlangs 'n vergadering gehou. Johan Gunter gesels met Prof. Andries Raath, Voorsitter van die forum, oor die vergadering.
21 Sep 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min