John Melville gesels oor lammers wat 'n hoe bestuurs en voedingvlak vereis.

Loading player...
Johan Gunter gesels met John Melville oor skaapsake en gee 'n samevatting oor die vroegspeen van lammers wat 'n hoe bestuurs en voedingvlak vereis. Dawie Killian gee ook die nuutste nuus in die wolmark.
18 Sep 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min