Melkbokke kan volhoubaarheid op 'n plaas verseker as addisionele inkomste

Loading player...
Met die oog op Nampo Alfa wat binnekort plaasvind gesels Isabel van Tonder met Francois Smit oor die ekstra vertakkings op die plaas vir 'n addisionele inkomste. Francois gesels oor melkbokke en die volhoubaarheid daarvan.
17 Sep 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min