
47. Albertinia geruk deur dubbele kindermoord
Loading player...
Sharon Arries en Jacorene Vaaltyn is deur "stil" Timothy Michael Ova vermoor. Die gemeenskap is geskok, tekens van sy probleme blyk uit die ondersoek.
