Anton Gouws van Rabbits South Africa in Vanderbijlpark gesels oor konynboerdery

Loading player...
Met die oog op Nampo Alfa wat binnekort begin, gesels Isabel van Tonder met Anton Gouws van Rabbits South Africa in Vanderbijlpark oor diversiteit in boerdery en konyne as addisionele inkomste op die plaas.
15 Sep 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min