SA Vleismerino-veiling

Loading player...
Johan Gunter gesels met Jan Vosloo, rasdirekteur van SA Vleismerino oor die onlangse veiling en waarom dit so ‘n besonderse ras is.
15 Sep 2025 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min