S01E10 Die towenaar se handlanger

Loading player...
'n Jong handlanger word deur sy towenaar-leermeester alleen by die huis gelos. Gaan hy homself kan inhou, of gaan dinge dalk lelik skeefloop?
26 Sep 2025 Afrikaans South Africa Kids & Family · Fiction

Other recent episodes

MEERMIN - Kreatiewe Kreature Mini-Reeks

Diep in die water dartel sy rond. Half vis, half mens, maar eenhonderd persent betowerend. Ons reeks oor Kreatiewe Kreature skop af met dié legendariese waterwese.
30 Jan 5 min