Die NWK Ystermankompetisie vind binnekort in Mosselbaai plaas

Loading player...
Die NWK Ystermankompetisie vind November plaas te Mosselbaai. Isabel van Tonder gesels met Alf White, Finansiele Hoof van NWK oor hierdie uitdagende geleentheid.
10 Sep 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min