Die Boran Ras het besondere eienskappe

Loading player...
Johan Gunter gesels met 'n seniorkeurder van die Borans, Johannes van Rensburg, oor die eienskappe van die besondere ras.
10 Sep 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min