Wilna Boshoff-Strauss gesels oor haar kameelboerdery.

Loading player...
Met die oog op Nampo Alfa wat plaasvind in Oktober maand gesels Isabel van Tonder met Wilna Strauss oor diversiteit op die plaas en ook haar kameelboerdery.
3 Sep 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min