Neasa daag indiensnemingskwotas in Konstitusionele Hof uit – vra sakelui moet betrokke raak

Loading player...
Die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika (Neasa) maan Suid-Afrikaanse sakelui om versigtig op te tree en kundige advies in te win oor omstrede gelyke-indiensnemingskwotas. Alle maatskappye met 50 of meer werknemers moet sedert Maandag 1 September hul 2025-verslae oor Gelyke Indiensneming (EE) indien, soos vereis deur die regulasies en sektorteikens.
Verlede week het Neasa en Sakeliga hul aansoek in die hooggeregshof in Pretoria verloor vir ’n voorlopige interdik teen die regulasies hangende ’n regshersiening. Neasa se uitvoerende hoof, Gerhard Papenfus, het met Rigardt Hug gesels oor hul volgende stappe en beklemtoon besturende direkteure en uitvoerende hoofe moenie die saak aan die afdeling menslike hulpbronne oorlaat nie – hulle moet self aktief betrokke wees.
3 Sep 2025 2AM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Navigating labour law compliance with Labournet

Staying on top of South Africa’s evolving labour legislation and the many compliance requirements that come with it, can be a challenge for business owners. Fortunately, expert guidance is available. Stephné Louwrens, Labour Law Manager at Labournet, joins the OFM Business Hour to unpack some of the latest labour law…
10 Mar 1AM 6 min